Vleisbees Produksie: Bestuur
Kursus Inleiding Oudiovisuele metodologie is daarop gemik om mense betrokke by die landbou te ondersteun en te bemagtig om hul eie ontwikkeling te definieer, te bevorder en volle eienaarskap te neem, aangesien leer ‘n lewenslange proses is. Vaardigheidsontwikkeling is ‘n sleutelaandrywer van sosio-ekonomiese ontwikkeling. Hoofstroom van landbou-ontwikkelingspogings is van kardinale belang om kongruensie en effektiewe…