Showing the single result

Pluimvee Biosekuriteit

Pluimvee Biosekuriteit

R75.00

Biosekuriteit word gesien as een van die eerste verdedigingsmeganismes teen pluimvee siektes. Dit behels verskeie voorsorgmaatreëls om voëls te beskerm teen kontak met siekte draende bakterieë, die draers kan enige iets wees van mense tot ander diere, voeding en selfs plaasimplemente.