Showing the single result

Grassoorte

Grassoorte

R120.00

Grasse, ook bekend as eensaadlobbige (monocot) of smal-blaar plante, is ‘n belangrike komponent van weiding. Benewens as veevoer word gras ook vir baie ander doeleindes gebruik. Van die belangrikste spesies wat in die natuurlike grasvlaktes voorkom, is rooigras (Themeda triandra), buffelsgras (Panicum maximum en Panicum coloratium) en bloubuffelsgras (Cenchrus ciliaris).