Showing the single result

Volstruiskuikens

Grootmaak van Volstruiskuikens

R175.00

Die grootmaak van volstruiskuikens is ‘n groot uitdaging vir enige produsent en die suksesvolle grootmaak van kuikens verg goeie bestuur. Die eerste 16 weke is die belangrikste fase van oorlewing vir kuikens, aangesien hulle kwesbaar en meer vatbaar is vir infeksies gedurende hierdie periode.