CATEGORY:
Health
Jou Gewig Jou Keuse – Kursus
Course Access: Lifetime
$250
Course Overview
Kursus Inleiding
Hierdie kursus bied kennis en insig in die
menslike denkpatrone en modelle wat deur die jare ontwikkel en getoets is.
Dieselfde modelle het besighede gehelp om te floreer, en skole om sukses te
behaal en het baie individue toegelaat om vreugde op baie lewensterreine te
ervaar. Jy kan ook hierdie modelle toepas om daardie broodnodige kopskuif te
maak om beheer oor jou gewig, jou eetgewoontes en algemene gesondheid te kry.
Teikengehoor
Alhoewel dit waar is dat
baie individue bekommerd is oor hul gewig en daarna streef om ‘n gesonde
leefstyl te leef, is dit belangrik om te erken dat nie almal gewig of
gesondheid op dieselfde manier prioritiseer nie. Mense het uiteenlopende
perspektiewe, prioriteite en omstandighede wat beïnvloed hoe hulle hul welstand
benader.Kursusinhoud

benader.
Kursusinhoud
Hierdie kursus dek die volgende onderwerpe
- Inleiding
- Feite Oor Gewig
- Kos as ‘n Sneller
- Breinvoorkeure
- Die Linkerbrein
- Die Regterbrein
- Sukses en die Heelbrein
- Die Gewoonte Dagboek
- Samevatting
Leeruitkomste
Om
gewig te verloor of jou doelgewig te handhaaf, is ‘n lewenslange stryd vir baie
mense. Hierdie kursus sal u help om die kern van u gewigsprobleem te
identifiseer. Jou breinvoorkeure beïnvloed jou benadering tot diëte dinamies.
Sonder hierdie kennis is jou kanse op sukses skraal!