Risiko-Versekering
CATEGORY: Agriculture

Risiko Versekering

Course Access: Lifetime
Course Overview

Kursus Inleiding

Oudiovisuele metodologie is daarop gemik om mense betrokke by die landbou te ondersteun en te bemagtig om hul eie ontwikkeling te definieer, te bevorder en volle eienaarskap te neem, aangesien leer ‘n lewenslange proses is.

Vaardigheidsontwikkeling is ‘n sleutelaandrywer van sosio-ekonomiese ontwikkeling. Hoofstroom van landbou-ontwikkelingspogings is van kardinale belang om kongruensie en effektiewe ontplooiing van hulpbronne te verseker.

Produsente is blootgestel aan produksie risikos. Verskansing het ten doel om jou boerdery se risiko minder te maak en winsmarges op jou fisiese graan vas te lê.

Teikengehoor

Alle mense betrokke op die gebied van landbou.

Kursus Ontwerp

’n Manier om landbouproduksie te versterk, is om praktiese landbou-onderwysstelsels te ontwikkel. ‘n Kragtige manier om dit te doen is deur die gebruik van oudiovisuele modules wat ‘n hoogs effektiewe en beproefde metodologie is om kennis te benader, ondersoek en oor te dra.

Hierdie modules is ontwerp om presies te doen wat hulle bedoel is om te doen – en dit is om vaardighede te ondersteun.

Aanlyn videoreeks wat Agri-vaardigheidsontwikkeling en beste boerderypraktyke ondersteun.

Kursusinhoud

Hierdie kursus dek die volgende onderwerpe:

  • Bemarkings Versekering
  • Produk Risikos
  • Termyn Mark
  • Futures Mark
  • Invoer/Uitvoer Pariteit

Leeruitkomste

Na voltooiing van hierdie videoreeks, sal kandidate ‘n beter begrip van risiko versekering van graan produkte kan hê, insluitend die volgende aspekte:

  • Bemarkings Versekering
  • Produk Risikos
  • Termyn Mark
  • Futures Mark
  • Invoer/Uitvoer Pariteit

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment