CATEGORY: Finances

RYKBREIN, ARMBREIN, HEELBREIN – KURSUS

Course Access: Lifetime
Course Overview

Baie mense kies ‘n arm ingesteldheid instede van ‘n ingesteldheid van oorvloed, oftewel ‘n ryk ingesteldheid. Hierdie denkwyse hou ons gevange in ‘n gewone, probleem-geöriënteerde denkpatroon. In hierdie kursus ontdek ons hoe om te beweeg na ‘n ingesteldheid van geleenthede en moontlikhede, om sodoende jou finansiële situasie positief te beïnvloed, en so ook baie ander aspekte van jou lewe.

Die kursus bied praktiese stappe om jou welvaart te groei en jou uitkyk op finansies te verander.

Oor hierdie kursus:

Sessie 1: Inleiding tot die konsepte van RykBrein- en ArmBrein-denke
Sessie 2: Ingesteldheid & Geld
Sessie 3: 5 Stappe tot Finansiële Welvaart
Sessie 4: Watter deel van die brein is jou voorkeur?
Sessie 5: RykBrein, ArmBrein: Die Linkerbrein
Sessie 6: RykBrein, ArmBrein: Die Regterbrein
Sessie 7: Sukses: Die Heelbrein in aksie
Sessie 8: Slot: Die Moed om te verander

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment