Suiwel Kudde Gesondheid
CATEGORY: Agriculture

Suiwel Kudde Gesondheid

Course Access: Lifetime
Course Overview

Kursus Inleiding

Oudiovisuele metodologie is daarop gemik om mense
betrokke by die landbou te ondersteun en te bemagtig om hul eie ontwikkeling te
definieer, te bevorder en volle eienaarskap te neem, aangesien leer ‘n
lewenslange proses is.

Vaardigheidsontwikkeling is ‘n sleutelaandrywer van sosio-ekonomiese
ontwikkeling. Hoofstroom van landbou-ontwikkelingspogings is van kardinale
belang om kongruensie en effektiewe ontplooiing van hulpbronne te verseker.

Vestig ‘n
effektiewe gesondheidsprogram. Entstowwe en medisyne, met verbeterde
produksiepraktyke, insluitend gevorderde tegnieke en toestelle, sal help met
die voorkoming van siektes en die optimalisering van die doeltreffendheid van
voer-na-melk-omskakeling.

Teikengehoor

Alle mense betrokke op die gebied van landbou.

Kursusontwerp

’n Manier om landbouproduksie te versterk, is om praktiese landbou-onderwysstelsels
te ontwikkel. ‘n Kragtige manier om dit te doen is deur die gebruik van
oudiovisuele modules wat ‘n hoogs effektiewe en beproefde metodologie is om
kennis te benader, ondersoek en oor te dra.

Hierdie is ‘n omvattende reeks modules wat ‘n stap-vir-stap proses volg en
in groepopleiding of selfstudie gebruik kan word – en is volgens visuele
opleidingsriglyne gestruktureer. Dit impliseer die definisie van die meeste van
die termonologie wat gebruik word en waar nodig, die ondersteuning van die
visuele storielyn met grafika en animasie om die leerproses te verbeter en te
verseker dat volhoubare kennis in die leerproses opgedoen word.

Hierdie modules is ontwerp om presies te doen wat hulle bedoel is om te
doen – en dit is om vaardighede te ondersteun.

Aanlyn videoreeks wat Agri-vaardigheidsontwikkeling en beste
boerderypraktyke ondersteun.

Kursusinhoud

Hierdie kursus dek die volgende onderwerpe

  • Behandelings Protokolle
  • Dragtiheid
  • Akkurate bepaling van dragtigheid
  • Plasenta Retensie
  • Kwaliteits Beheer Program
  • Toediening van Middels
  • Korrekte Ettiketering van Middels
  • Toets van Remstowwe

Leeruitkomste

Na
voltooiing van hierdie videoreeks, sal kandidate ‘n beter begrip van die
belangrikheid van ‘n gesonde melkkudde kan hê, insluitend die volgende aspekte: 

  • Behandelings Protokolle
  • Kwaliteits Beheer Program
  • Toediening van Middels
  • Toets van Remstowe
  • Toediening van Middels

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment