Vleisbees Kudde Gesondheid
CATEGORY: Agriculture

Vleisbees Produksie: Kudde Gesondheid

Course Access: Lifetime
Course Overview

Kursus Inleiding

Oudiovisuele metodologie is daarop gemik om mense betrokke by die
landbou te ondersteun en te bemagtig om hul eie ontwikkeling te definieer, te
bevorder en volle eienaarskap te neem, aangesien leer ‘n lewenslange proses is.

Vaardigheidsontwikkeling is ‘n sleutelaandrywer van sosio-ekonomiese
ontwikkeling. Hoofstroom van landbou-ontwikkelingspogings is van kardinale
belang om kongruensie en effektiewe ontplooiing van hulpbronne te verseker.

Vestig ‘n effektiewe
gesondheidsprogram. Entstowwe en medisyne, met verbeterde produksiepraktyke,
insluitend gevorderde tegnieke en toestelle, sal help met die voorkoming van
siektes en die optimalisering van die doeltreffendheid van voer-na-vleis-omskakeling.

Teikengehoor

Alle mense betrokke op die gebied van landbou

Kursus Ontwerp

’n Manier om landbouproduksie te versterk, is om praktiese
landbou-onderwysstelsels te ontwikkel. ‘n Kragtige manier om dit te doen is
deur die gebruik van oudiovisuele modules wat ‘n hoogs effektiewe en beproefde
metodologie is om kennis te benader, ondersoek en oor te dra.

Hierdie is ‘n omvattende reeks modules wat ‘n stap-vir-stap proses volg en
in groepopleiding of selfstudie gebruik kan word – en is volgens visuele
opleidingsriglyne gestruktureer. Dit impliseer die definisie van die meeste van
die termonologie wat gebruik word en waar nodig, die ondersteuning van die
visuele storielyn met grafika en animasie om die leerproses te verbeter en te
verseker dat volhoubare kennis in die leerproses opgedoen word.

Hierdie modules is ontwerp om presies te doen wat hulle bedoel is om te
doen – en dit is om vaardighede te ondersteun.

Aanlyn videoreeks wat Agri-vaardigheidsontwikkeling en beste
boerderypraktyke ondersteun.

Kursusinhoud

Hierdie kursus dek die volgende
onderwerpe:

  • Biosekuriteit
    • Risiko
    • Kwarantyn
      periode
    • Kudfde
      immuniteit
    • Toepassing
      van biosekuriteit

  • Immunisasie
    • Stelsel
    • Schedule
    • Program
    • Inenting

  • Poot
    probleme
  • Reproduksie
  • Genetika
  • Stress

Leeruitkomste

Na voltooiing van hierdie videoreeks, sal kandidate ‘n beter begrip van die
belangrikheid van ‘n gesonde melkkudde kan hê, insluitend die volgende aspekte:

  • Biosekuriteit
  • Immunisasie
  • Reproduksie
  • Genetika
  • Stress

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment