Vleisbees Voeding
CATEGORY: Agriculture

Vleisbees Produksie: Voeding

Course Access: Lifetime
Course Overview

Kursus Inleiding

Oudiovisuele metodologie is daarop gemik om mense betrokke by landbou te ondersteun en te bemagtig om hul eie ontwikkeling te definieer, te bevorder en volle eienaarskap te neem, aangesien leer ‘n lewenslange proses is.

Vaardigheidsontwikkeling is ‘n sleutelaandrywer van sosio-ekonomiese ontwikkeling. Hoofstroom van landbou-ontwikkelingspogings is van kardinale belang om kongruensie en effektiewe ontplooiing van hulpbronne te verseker.

‘n Begrip van basiese voedingsvereistes is noodsaaklik aangesien behoorlike voeding van vleisbeeste noodsaaklik is vir volhoubare en suksesvolle produksie.

Teikengehoor

Alle mense betrokke op die gebied van landbou

Kursus Ontwerp

’n Manier om landbouproduksie te versterk, is om praktiese landbou-onderwysstelsels te ontwikkel. ‘n Kragtige manier om dit te doen is deur die gebruik van oudiovisuele modules wat ‘n hoogs effektiewe en beproefde metodologie is om kennis te benader, ondersoek en oor te dra.

Hierdie is ‘n omvattende reeks modules wat ‘n stap-vir-stap proses volg en in groepopleiding of selfstudie gebruik kan word – en is volgens visuele opleidingsriglyne gestruktureer. Dit impliseer die definisie van die meeste van die termonologie wat gebruik word en waar nodig, die ondersteuning van die visuele storielyn met grafika en animasie om die leerproses te verbeter en te verseker dat volhoubare kennis in die leerproses opgedoen word.

Hierdie modules is ontwerp om presies te doen wat hulle bedoel is om te doen – en dit is om vaardighede te ondersteun.

Aanlyn videoreeks wat Agri-vaardigheidsontwikkeling en beste boerderypraktyke ondersteun.

Kursusinhoud

Hierdie kursus dek die volgende onderwerpe:

  • Rantsoen
    • Formulering
    • Balansering
    • Samestelling

Leeruitkomste

Na voltooiing van hierdie videoreeks, sal kandidate ‘n beter begrip van die belangrikheid van ‘n gesonde beesvleisbestuurstelsel kan hê, insluitend die volgende aspekte:

  • Rantsoen Formulering
  • Rantsoen Balansering
  • Rantsoen Samestelling

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment