Wealth Courses.

Vleisbees Bestuur

Vleisbees Produksie – Bestuur

Kursus Inleiding Oudiovisuele metodologie is daarop gemik om mense betrokke by die landbou te ondersteun en te bemagtig om hul eie ontwikkeling te definieer, te bevorder en volle eienaarskap te neem, aangesien leer ‘n lewenslange proses is. Vaardigheidsontwikkeling is ‘n sleutelaandrywer van sosio-ekonomiese ontwikkeling. Hoofstroom van landbou-ontwikkelingspogings is van kardinale belang om kongruensie en effektiewe…

RYKBREIN, ARMBREIN, HEELBREIN – KURSUS

Baie mense kies ‘n arm ingesteldheid instede van ‘n ingesteldheid van oorvloed, oftewel ‘n ryk ingesteldheid. Hierdie denkwyse hou ons gevange in ‘n gewone, probleem-geöriënteerde denkpatroon. In hierdie kursus ontdek ons hoe om te beweeg na ‘n ingesteldheid van geleenthede en moontlikhede, om sodoende jou finansiële situasie positief te beïnvloed, en so ook baie ander…