Jou Gewig Jou Keuse – Kursus
Kursus Inleiding Hierdie kursus bied kennis en insig in die menslike denkpatrone en modelle wat deur die jare ontwikkel en getoets is. Dieselfde modelle het besighede gehelp om te floreer, en skole om sukses te behaal en het baie individue toegelaat om vreugde op baie lewensterreine te ervaar. Jy kan ook hierdie modelle toepas om…