Financial Management R375.00 Financial management is essential to enable a farmer to study optimal functions. We work in a rapidly changing environment and it requires a lot of input, especially from the production side. A farmer faces day-to-day challenges and in the changing environment, his focus is greatly diversified. Add to basket
Cattle Breeds R50.00 Different beef cattle breeds produce optimally under different conditions. Some are used primarily for meat production while other dual-purpose breeds produce meat and milk. Add to basket
Subtropiese Vrugte Verbouing – Lietsjie Produksie R175.00 Lietsjies groei goed in die warm, vogtige en rypvrye gebiede van subtropiese streke. Lietsjies groei goed in sanderige grond in die koeler subtropiese gebiede en in kleigrond in warmer gebiede. Goeie besproeiingspraktyke, soos om die grond meer gereeld met klein hoeveelhede water nat te maak, maak hierdie gronde meer geskik. Add to basket
Subtropiese Vrugte Verbouing – Mango Produksie R175.00 Mangobome kan ’n wye verskeidenheid klimaatstoestande verdra – van warm en vogtige tot koel en droë klimate. Daarom kan dit oor ‘n wye gebied gekweek word. Die temperatuur waaronder mango’s suksesvol gekweek kan word wissel van 5°C tot 45°C, maar optimale dagtemperature moet tussen 27°C en 36°C wees. Na gelang van die intensiteit van boerdery, kultivar en bestuurstyl, sluit bestuurspraktyke aksies soos bemesting, besproeiing, snoei, gewasbeskerming en meer in. Alhoewel mangobome droogtebestand is, verbeter besproeiing vrugopbrengs en vruggrootte. Die tipe besproeiing en besproeiingsprogram is afhanklik van faktore soos grondtipe, bestuurstyl en klimaat, en word die beste met ‘n besproeiingskenner bespreek. Beide mikro- en drupbesproeiing word gebruik. Add to basket
Subtropiese Vrugte Verbouing – Avokado Produksie R175.00 Avokadoboerdery het die afgelope tyd ‘n toename in gewildheid getoon as gevolg van die groeiende wêreldwye vraag na hierdie voedsame vrug. Net soos enige ander landboupraktyk is dit egter belangrik om volhoubaarheid te prioritiseer om seker te maak dat avokadoverbouing op die lang termyn lewensvatbaar bly. Deur data-gedrewe besluitneming te gebruik, water en voedingstowwe doeltreffend te bestuur, en ekovriendelike plaag- en siektebeheermetodes aan te neem, kan ons avokado produksie meer volhoubaar en ekonomies lewensvatbaar maak. Add to basket
Vleisbees Rasse R50.00 Verskillende vleisbees rasse produseer optimaal onder verskillende toestande. Sommige word hoofsaaklik aangewend vir vleisproduksie terwyl ander dubbeldoel rasse vleis en melk produseer. Add to basket
Potato Production Potato production is a total farming process that includes a lot of activities and planning from planting to harvesting. Read more
Beef Production – Herd Health – Setswana R100.00 Establish a sound health programme. Vaccines and medicines, with improved production practices including advanced techniques and devices will assist with the prevention of diseases and optimizing the efficiency of feed-to-meat conversion. Add to basket
Pluimvee Biosekuriteit R75.00 Biosekuriteit word gesien as een van die eerste verdedigingsmeganismes teen pluimvee siektes. Dit behels verskeie voorsorgmaatreëls om voëls te beskerm teen kontak met siekte draende bakterieë, die draers kan enige iets wees van mense tot ander diere, voeding en selfs plaasimplemente. Add to basket
Recordkeeping R50.00 Good records will help you do the monitor the progress of your business. Add to basket
Undercover Farming R50.00 Undercover Farming is an agricultural technique in which thew crop is grown under covers, where it is protected from environmental factors such as rain, hail, wind, frost, and pests. Commercial tunnel farming is usually done on farms with greenhouses using electric lights and plastic coverings. Add to basket
Seeds R75.00 The seed plants play an integral role in all aspects of life on the planet, shaping the physical terrain, influencing the climate, and maintaining life as we know it. For millennia, human societies have depended on seed plants for nutrition and medicinal compounds. Add to basket